|
What our Guests have to say
Sommer net 'n kort email om te se ons het die naweek werklik baie geniet,
dit was heerlik. Baie stil en rustig - die huis is baie netjies en so ook
alles verder (die lapa, die swembad).
Jou personeel wat daar werk is regtig goud werd - hulle is so
bedagsaam, behulpsaam en vriendelik. Jy het 'n pragtig plek en ons sal
verseker weer gaan kuier by Jabali.
D Bezuidenhoudt
Service excellent!nSee you again!. Neat, clean, pleasant evironment.
E. Wilson
Baie gerieflik en nietjies. Baie goeie diens deur staf.
S Swanepoel
Dit was 'n heerlike ontspanne naweek. Nogmaal dankie, die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, alles was gerieflik en netjies.
Du Plooy gesin
Very pleasant relaxing stay. Thank you. Very well fitted out.
Geoff & Elize
Ek wil u net vreeslik dankie se vir die gebruik van JABALI. Dit was absoluut fantasties en uit die boonste rakke!!!! Ons het dit vreeslik geniet en kan nie wag om weer 'n tydjie te maak om weer te kom nie. Dit was wat ek en my man nodig gehad het, en dit was so naby aan die huis. 'n Mens kan nie glo dat daar sulke wonderlike plekke rondom jou is nie, veral nie ver van die stadlewe af nie. Die helpers was baie vriendelik, bedagsaam en hulpsaam. Hulle verdien 'n goeie bonus!!! Hulle het ons regtig op ons gemak laat voel en ons het lekker saam met hulle gesels, veral na die perd ry. Die wild was ook baie pragtig. Ons was gelukkig om meeste van die diere te kon gesien het. Nogmaals baie dankie, dit was regtig baie lekker en avontuurlik!! Lekker dag verder. Sien julle gou weer!!
Sonica Botha
22 mense, lekker gesels. Kom definiteif weer!
JS Retief
Service excellent! See you again.
Sally, Carien, Michelle & Jaco
Excellent service. Lovely clean cabin. Peaceful & quiet. Very relaxing.
Chris & Lydia
Dit was verfrissend! Moet niks verander nie, dis puik - rustig, privaat en netjies!
Anton & Marilize
"Great fun. You staff are excellent and we had the best service!"
Mr. P Groenewald
"The most relaxing stay I have had in a long time. It's so quiet! This was really fantastic. The service is excellent!"
C Young
|